| Modulekode | VKM 271 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Hierdie module is ‘n voortsetting van Voorkomende Mondheelkunde 171 en word beoog om ‘n mondhigiëne student die geleentheid te bied om sy/haar kundigheid, vaardigheid en gesindheid te ontwikkel deur vir ‘n pasiënt ‘n behoeftegedrewe primêre en basies-sekondêre voorkomende behandelingsplan te ontwikkel, te implementeer en te evalueer. Hierdie module bestaan uit lesings en kliniese werk gerig op die omvang van die beroep van mondhigiëne op regte pasiënte. |
| Modulekrediete | 58.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week for 30 weke, 6 praktika (30 weke) |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Gemeenskapstandheelkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App