Modulekode | PDL 372 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module is ‘n keuse module as ‘n hoofveld van studie. Die module sal aan die mondhigiëne student ‘n diepte oorsig verskaf oor die huidige status van Periodonsie met die klem op kliniese toepassing, begrip en die rol van die mondhigiënis as deel van die span. Die doel is om die student op te lei om vaardig te word in die toepassing van sy/haar kundigheid en vaardigheid en kennis in die voorkoming en behandeling van periodontale siektes. |
Modulekrediete | 22.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODO 271, OFC 271, RAD 271, PDL 271, ORD 271, GAP 271, VKM 271, TBW 271 |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 1 lesing per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Periodonsie en Mondgeneeskunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App