Modulekode | PDL 171 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module sal die mondhigiëne student met kennis van die volgende toerus: • Makro- en mikroskopiese eienskappe van die periodontium • Funksie van die periodontium • Evaluering en diagnose van periodontale siektes • Bepaling van risikofaktore van periodontale siektes |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Periodonsie en Mondgeneeskunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App