Modulekode | OCX 400 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Voortgesette studie in arbeidswetenskap met die klem op die aktiwiteitsareas. Integrasie en toepassing van kennis en vaardighede in ‘n gemeenskapsveldwerkinstansie, ‘n elektiewe beroepsrehabilitasie-veldwerkplasing in ‘n elektiewe pediatriese veldwerkplasing. |
Modulekrediete | 35.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ANP 210, RPD 380, OCX 311, OCX 312, OTX 311, OTX 322, AIM 101, ELH 121, ELH 122 en [SEP 110 of ZUL 110] |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App