Modulekode | NPE 262 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Kliniese leerervaringe en laboratoriumwerk: hierdie modules bestaan uit 240 ure verpligte kliniese praktyk- en laboratoriumwerk elk (per semester). Studente sal hierdie modules in gespesifiseerde gesondheidsorgeenhede voltooi. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ANA 151,ANA 152,ANA 161,ANA 162,FSG 161,FSG 162,NUR 151,NUR 152,NUR 153,NUR 154,CIL 111 en 121 of AIM 101 of AIM 111 en 121 EOT 110 en 120 of ELH 121 en 122 |
Kontaktyd | Gemeenskapsbetrokkenheid, 1 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App