Modulekode | NAN 211 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module handel oor die teorie en praktiese ervaring van die struktuur van die sentrale senuweestelsel, verloop en verspreiding van die kraniaalsenuwees en embriologie van die sentrale senuweestelsel. Indeling: embriologie van die sentrale senuweestelsel; histologie van die senuweestelsel; makroskopiese anatomie: rugmurg, breinstam, serebrale hemisfere, ventrikels, meninges en sirkulasie van serebrospinale vog, bloedsirkulasie, kraniaalsenuwees, outonome senuweestelsel en bane van die SSS. |
Modulekrediete | 7.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Anatomie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App