Modulekode | IHL 322 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Eties-wetlike raamwerk/e in beheer van dissiplinêre verhore by SARV. Toepassing van kennis van geïntegreerde gesondheidsorg. Monitering en evaluasie vir terapeutiese, veilige en risiko-vrye omgewings. Evaluasie van die vlak van bewysgebaseerde praktyk. Beginsels van menslikehulpbronbestuur (insluitende prestasiebestuur). Evaluasie van gehalte van bestuurs-prosesse in die gesondheidsorgpraktyk. Betrokkenheid by mentorskap en afrigting van junior studente in professionele aktiwiteite. NB: Slegs vir BCur-studente. |
Modulekrediete | 4.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | IHL 111/2/3/4, IHL 120, IHL 210, IHL 211/2/3/4 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App