Jaarboeke

Chirurgie 680


 
Modulekode GNK 680
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Chirurgie (7 weke) in die Studenteinternkompleks: Algemene chirurgie, vaskulêre chirurgie, plastiese chirurgie, kinderchirurgie, kardiotorakale chirurgie.
Modulekrediete 52.00
Voorvereistes GNK 581,GNK 582,GNK 583,GNK 585,GNK 586,SMO 511,SMO 512
Kontaktyd 40 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Chirurgie
Aanbiedingstydperk Semester 1 en Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences