Jaarboeke

Dieetkundige raadgewing 310


 
Modulekode DTT 310
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Teorie van raadgewing. Onderhoudvoering: Onderhoud; die konsultasieproses; verbale, geskrewe en nie-verbale kommunikasie aan kliënte, pasiënte, werknemers as individue of groepe in verskillende stadia van die lewensiklus in gesondheid en siekte in homogene en trans-/multikulturele situasies deur middel van gepaste teoretiese raamwerke.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Derdejaarstatus
Kontaktyd 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Mensvoeding
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences