Modulekode | COU 371 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die module sal die mondhigiëne student toerus met die teoretiese onderstutting vir gedragsverandering asook die toepaslike vaardighede om berading aan ‘n pasiënt te verskaf ten opsigte van gedragsverandering. Dit sluit in onder andere ‘n gesonde dieet en hoe om op te hou rook. Die module bestaan uit lesings en praktiese sessies met kliënte/pasiënte. |
Modulekrediete | 5.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODO 271, OFC 271, RAD 271, PDL 271, ORD 271, GAP 271, VKM 271, TBW 271 |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Gemeenskapstandheelkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App