| Modulekode | ANA 324 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Praktiese aspekte van selbiologie. Sel, weefsel en organismekulture. Biologie van kultuuromgewing. Sellulêre basis van morfogenese, verdelingspatrone en gastrulasie. Vroeë werweldierontwikkeling; neurilasie, ekto-, meso-, en endodermderivate. Selbestemming en embrioniese axis, insluitend abnormaliteite. Ontwikkeling van die tetropodaledemaat en selsterfte. Afstandselinteraksies deur middel van hormone en metamorfose. LW: Hierdie module is nie oop vir alle studente nie, en mag slegs deur BSc: Mediese Wetenskappe studente geneem word. |
| Modulekrediete | 18.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Voorvereistes | ANA 214, ANA 226 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Anatomie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App