| Modulekode | PHM 873 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Dit is die eerste (een-week) module aan die begin van die jaar, wat fokus op onderrig. Aan die einde van die week, behoort u ‘n beter begrip te hê van wat u wil bereik in openbare gesondheid en wat u benodig om dit te bereik. U sal waarskynlik u mening oor studiemetodes verander van individuele oppervlakkige leermetodes en memorisering, tot dieptekennisverwerwing, veral in groepsverband. Ten slotte, sal u die vermoë ontwikkel om vermeerdering in kennis in gesondheid, filosofie en etiek wat via die Internet gegenereer word tot u voordeel te gebruik. |
| Modulekrediete | 0.00 |
| Programme | |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Skool vir GSOH |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App