Code | Faculty |
---|---|
10258241 | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 180 |
Dr K van Niekerk [email protected] | +27 (0)123563220 |
Sien ook Algemene Regulasies.
Sien ook Algemene Regulasies.
Raadpleeg die studiegids wat op aanvraag by die Sentrum vir Aanvullende en Alternatiewe Kommunikasie beskikbaar is, vir inligting oor die subafdelings van die module.
(i) Minstens 50% word vereis om in ’n module te slaag, en alle modules moet geslaag word alvorens die graad toegeken sal word.
(ii) Die aard en frekwensie van eksamens word deur die departementshoof in oorleg met die programleier bepaal.
Tweede eksamengeleentheid
'n Tweede eksamen of herindeling van werkopdragte sal binne twee weke tot een maand ná afloop van die eksamen waarin die student gedruip het, plaasvind.
’n Student moet die eerste studiejaar geslaag het om toelating tot die tweede studiejaar te verkry. Deelname soos beskryf in die studiegids is ’n vereiste vir bevordering tot die tweede studiejaar.
Die graad word met lof toegeken aan ’n kandidaat wat ’n gemiddelde van minstens 75% in al die modules behaal het.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App