Modulekode | SMI 410 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB Misdrywe: Capita selecta uit: (a) Rekenaarmisdrywe (b) Drank- en dwelmmisdrywe (c) Ekonomiese misdrywe (d) Geslagsmisdrywe (e) Misdrywe binne gesinsverband en teen kinders (f) Misdrywe teen diere (g) Misdrywe in verband met gevaarlike wapens, vuurwapens en plofstowwe (h) Polisie- en gevangenismisdrywe (i) Misdrywe teen die openbare veiligheid en orde (j) Misdrywe teen die staatsveiligheid (k) Misdrywe teen die omgewing (l) Verkeersoortredings (m) Minimum vonnisse Forensiese kriminalistiek: (a) Komponente en doelstellings van misdaadondersoek (b) Identifikasie, vergelyking en individualisering (c) Inligtinginsameling deur kommunikasie (d) Serologiese ondersoeke (e) Odontologiese ondersoeke (f) Daktiloskopiese ondersoeke (g) Trigologiese ondersoeke |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Publiekreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App