Modulekode | SKH 420 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | * Vir LLB Studente wat die Fakulteit amptelik verteenwoordig by die jaarlikse “All-African Human Rights Moot Court Competition”, die “Phillip C. Jessup International Law Moot Court Competition”, of ’n ander skynhofkompetisie deur die Dekaan gemagtig, kry krediet vir Skynhof 420 tydens die jaar van amptelike deelname. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Prosesreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App