Modulekode | RFF 311 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB ’n Oorsig van die belangrikste regsfilosofiese benaderings, onder andere die positivisme, natuurreg, realisme, kritiese regsteorie, moderne en postmoderne benaderings. Die teoretiese en praktiese waarde van hierdie benaderings word in ‘n postapartheid-konteks ondersoek. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Regsleer |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App