| Modulekode | RHP 902 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | (a) Beplanning en organisering van ’n navorsingsprojek (b) Konsep navorsingsvoorstel: Hipotese en navorsingsvraag (c) Teorie in navorsing en metodologiese benaderings tot regsnavorsing (d) Taal (e) Verwysing en die etiek van verwysing (f) Konsephoofstukke en afronding (g) Substantiewe temas en regsnavorsing |
| Modulekrediete | 5.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 40 seminare |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Regsleer |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App