Code | Faculty |
---|---|
04250103 | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 200 |
Prof CM van Heerden [email protected] | +27 (0)128070668 |
Prof CM van Heerden [email protected] | +27 (0)128070668 |
Sluitingsdatum vir aansoeke: SA aansoekers – 31 November; nie-SA aansoekers – 31 Augustus.
Hierdie program is beskikbaar vir internasionale studente.
BNK 802 Bankreg (30 krediete)
BNK 803 Bankreg – Capita Selecta (30 krediete)
AML 802 Gevorderde verbruikerskredietreg (30 krediete)
Module-inhoud:
Ontwikkeling en voordrag van ’n navorsingsvoorstel. (’n Navorsingsvoorstel moet in die eerste semester van die tweede studiejaar by die studieleier ingedien en aanvaar word alvorens die student toegelaat sal word om vir die miniverhandeling te registreer.)Module-inhoud:
(a) Beplanning en organisering van ‘n navorsingsprojek (b) Konsep navorsingsvoorstel: Hipotese en navorsingsvraag (c) Teorie in navorsing en metodologiese benaderings tot regsnavorsing (d) Taal (e) Verwysing en die etiek van verwysing (f) Konsephoofstukke en afrondingModule-inhoud:
'n Gevorderde studie oor verbruikerskredietreg.Module-inhoud:
'n Gevorderde studie oor bankreg en die regulering van banke.Module-inhoud:
'n Gevorderde studie oor verbruikerskredietreg.Module-inhoud:
(a) Die student moet ’n navorsingsvoorstel gedurende die eerste jaar van registrasie ten opsigte van die LLM-graad by sy/haar studieleier inhandig alvorens daar begin kan word met die skryf van die miniverhandeling. (b) ‘n Miniverhandeling (MND 800) moet bestaan uit 13 000 tot 15 000 woorde insluitend die voetnotas maar die inhoudsopgawe en die bibliografie uitgesluit. Die miniverhandeling moet by die promotor ingehandig word nie later nie as Augustus van die tweede jaar van registrasie vir die LLM-graad. Die miniverhandeling moet handel oor die vakinhoud van een of ‘n kombinasie van die LLM-modules waarvoor die student geregistreer is. ’n Versoek ten opsigte van die verlenging van die tydperk vir indiening van die miniverhandeling kan slegs deur die Dekaan verleen word, op aanbeveling van die LLM-komitee.Module-inhoud:
'n Gevorderde studie oor bankreg en die regulering van banke.Module-inhoud:
Ontwikkeling en voordrag van ’n navorsingsvoorstel. (’n Navorsingsvoorstel moet in die eerste semester van die tweede studiejaar by die studieleier ingedien en aanvaar word alvorens die student toegelaat sal word om vir die miniverhandeling te registreer.)Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App