| Modulekode | MGW 112 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Die module behels basiese psigologie- en sosiologiekonsepte soos toepaslik vir Geneeskunde en Tandheelkunde, in die geval van BChD-studente. |
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Voorvereistes | 1113000, 0139001, 0130001 en (toelating tot relevante program, TPT van 34 en 70% behaal vir Wiskunde in Graad 12-eksamen) |
| Kontaktyd | 4 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Sosiologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App