| Modulekode | LAT 220 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Latynse literatuurstudie, taalkunde en geskiedenis (3) en (4) ‘n Seleksie uit die Latynse letterkunde, verteenwoordigend van sowel prosa as poësie. Latynse taalkunde. Romeinse geskiedenis en konstitusie. Latynse literatuurgeskiedenis. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | LAT 210 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Antieke Tale en Kulture |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App