Modulekode | KMP 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote vereis departementele keuring Intervensie vir kinders met gehoorverlies: die gedeelde rol van die spraak-taalterapeut en oudioloog; neurologiese grondslag van luister en praat; taal en spraak van die kind met ’n gehoorverlies; ouditiewe opleiding; ouerleiding; intervensie vir ouditiewe neuropatiespektrumafwyking. Inter- en transdissiplinêre betrokkenheid by kliënte met gehoor- en kommunikasieafwykings deur diensplanne vir individue en gesinne saam te stel.
|
Modulekrediete | 5.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODL 110, ODL120, SPP 110, SPP 120 |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App