| Modulekode | ILL 201 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | * Geslote – vereis departementele keuring Hierdie module ontwikkel vaardighede wat nodig is vir die konseptualisasie, visualisasie en aanbieding van idees en beelde met verskillende betekenisse en doeleindes/funksies. Areas wat verken word sluit in die interpretasie van woord- en beeldrelasies, visuele retoriek, karakterisering, diagrammatisering van informasie, die skep van instruksionele storieborde en media-eksperimentering. |
| Modulekrediete | 40.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | ILL 101 |
| Kontaktyd | 6 praktiese sessies per week, 2 besprekingsklasse per week, 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Visuele Kunste |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App