| Modulekode | APL 310 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Afrika: antropologiese perspektiewe 310 Kontemporêre etnografie in die Afrikakontinent, met besondere verwysing na politiek, oorlog, hervestiging en vlugtelinge, religie, identiteitsvorming en -politiek, etnisiteit en klas asook verbruik. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | APL 210(GS) |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 tutoriaal per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Antropologie en Argeologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App