Modulekode | STL 754 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die klem is op die ontwikkeling van vergelykende politiek; probleme in die vergelykende studie van politieke objekte en in die evaluering van benaderings en beginsels onderliggend aan vergelykende analise; sowel as die identifisering en evaluering van nuwe benaderings. Hierdie kennis word toegepas op spesifieke gevallestudies. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App