| Modulekode | STL 752 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Gevorderde studie van beleidanalise. Beleidanalise as benadering tot openbare beleid stel ten doel om modelle en navorsing te integreer en te kontekstualiseer. Spesiale aandag word geskenk aan meta-analise (metodes en benaderings), meso-analise en besluitnemingsanalise. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Politieke Wetenskappe |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App