| Modulekode | SOC 862 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Die module fokus op die veranderende aard van werk en die organisatoriese vorme wat sekere historiese periodes in die ekonomiese geskiedenis gekenmerk het. Konsepte soos Fordisme en post-Fordisme word ondersoek, sowel as debatte oor die impak van werk op die lewenskwaliteit van mense. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 4 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Sosiologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App