Modulekode | PTO 871 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die module is daarop gemik om ’n gevorderde begrip van die kern- akademiese en beleidsdebatte oor internasionale mediasie te ontwikkel; om die teorie en praktyk van mediasie te ondersoek; en om strategiese vaardighede met die oog op vredemaking te ontwikkel. Die klem val op mediasie wat deur die Verenigde Nasies, die Afrika-unie en subregionale organisasies in belangrike konflikte in Afrika onderneem word. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App