| Modulekode | LAB 754 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Hierdie module fokus op en bestudeer die aard en teorie van arbeidsverhoudings, die Suid-Afrikaanse arbeidsverhoudings en arbeidsreg in Suid-Afrika. |
| Modulekrediete | 25.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 seminaar per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Sosiologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App