Modulekode | AGL 752 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Gevorderde argeologiese metodiek en interpretasie Diepte-, deelnemende seminaarstyl-ontleding van veld- en laboratoriumtegnieke. Die geskiedenis, omvang en potensiaal van ’n reeks argeologiese tegnieke en metodes word ontleed. Studente word in die beginsels van ontwerp, implementering en analise van navorsing onderrig, met die fokus op spesialismetodes/-tegnieke wat by die Departement beskikbaar is (bv materiaalwetenskappenavorsing). Klem word geplaas op praktiese onderrig. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lpw |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Antropologie en Argeologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App