Code | Faculty |
---|---|
01264635 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 360 |
Prof C Wagner [email protected] | +27 (0)124202319 |
Module-inhoud:
'n Doktorale navorsingsproefskrif onder leiding van ‘n senior navorser of dosent word van die student verwag. Die essensie van die proefskrif is om ‘n bydrae tot die sosiale wetenskappe en die sielkunde in die besonder te lewer en studente moet toon dat hulle in staat is om onafhanklike navorsing te doen.Module-inhoud:
'n Doktorale navorsingsproefskrif onder leiding van ‘n senior navorser of dosent word van die student verwag. Die essensie van die proefskrif is om ‘n bydrae tot die sosiale wetenskappe en die sielkunde in die besonder te lewer en studente moet toon dat hulle in staat is om onafhanklike navorsing te doen.Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App