Modulekode | BEM 817 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Gevorderde gevalle in marknavorsing wat die toepassing van kwantitatiewe, kwalitatiewe en statistiese toepassings in marknavorsing binne die verskeie sektore van besigheid en industrie toelig. |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Appropriate courses in Statistics and Research Methodology in the preceding qualification. |
Kontaktyd | 2 ure per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Bemarkingsbestuur |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App