Modulekode | JOT 340 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module ontwikkel 'n begrip van ontwerp en ontwerpteorie. Dit fokus op probleemoplossing en die ontwikkeling van oplossings vir tegnologiese probleme. Twee kennis areas, naamlik meganiese en elektriese stelsels en beheer sal gedek word. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App