| Modulekode | JMN 453 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Innoverende en kreatiewe onderrig metodes en vaardighede in Fisiese wetenskappe; tematiese beplanning; keuse en gebruik van verskillende hulpbronne; assesserings- praktyke; kommunikasie vaardighede en klaskamerbestuur in Fisiese wetenskappe onderwys. Pedogogiese kennis van inhoud. |
| Modulekrediete | 3.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App