| Modulekode | JMD 453 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Innoverende onderrigmetodes en onderrigvaardighede vir Rekeningkunde. Tematiese beplanning. Keuring en gebruik van verskeie bronne in Rekeningkunde onderrig. Assesseringspraktyke, kommunikasievaardighede en klaskamerbestuur. Onderrigfilosofie en reflektiewe praktyke in die onderrig van Rekeningkunde.
|
| Modulekrediete | 3.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 4 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Onderwysbestuur en Beleidstud |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App