Modulekode | JMC 200 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | 'n Ontleding van die kurrikulum en beleidsdokumente vir Ontwerp en Tegnologie word gedoen. Lesontwerp in Ontwerp en Tegnologie word aangespreek. Die toepassing van tegnologie en media in die onderrig van Ontwerp en Tegnologie word hanteer. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App