Modulekode | SPH 415 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die fokus van SPH 415 is om die selfwaarde van voornemende Lewensvaardighede onderwysers op te bou sodat hulle aandag kan gee aan die behoeftes, waardes, geloof oortuigings en verantwoordelikhede verbonde aan die bemagtiging van leerders om ingeligte besluite te maak en om gebruik te maak van eienskappe wat identifiseer is deur navorsing te gebruik om positiewe gedrag en bestuur teweeg te bring. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes. |
Kontaktyd | 12 tutoriale per jaar, 60 lesings per jaar |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App