Modulekode | SPH 411 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Moedertaal Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die NKV: taal vaardighede wat basiese interpersoonlike kommunikasie vaardighede vereis, word aangespreek in sosiale omstandighede en die kognitiewe akademiese vaardighede noodsaaklik vir leer oor die kurrikulum. Beide kommunikatiewe en teks-gebaseerde benadering in Tale onderrig sal ontdek word. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes. |
Kontaktyd | 12 tutoriale per jaar, 60 lesings per jaar |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App