Modulekode | JLD 402 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die fasilitering van kennis en begrip van inklusiewe onderwys en insig in die oorsake van hindernisse tot leer. Die module fokus op die basiese identifikasie van leerprobleme en elementere diagnostieke assessering om vas te stel wat is die onderliggende oorsake van leerhindernisse sowel as die intervensiestrategieë binne die klaskamer sodat leerprobleme suksesvol bestuur kan word Skool gebaseerde ondersteuningssisteme en kurrikulum differensiasie. Die student sal leer hoe om die kurrikulum aan te pas vir leerders wat leerprobleme ervaar (insluitende leerders met gestremdhede en spesiale onderrigbehoeftes) en hoe om ondersteuning te bied aan hierdie leerders in die bou van ‘n positiewe selfbeeld. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes |
Kontaktyd | 3 tutoriale per jaar, 18 lesings per jaar |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App