Modulekode | ICT 410 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | ICT 410 bou op die basiese bevoegheid wat AIM 101 produseer en mik om studente se informasie en kommunikasie tegnologie geletterdheid te bevorder. Die hoof fokus van hierdie module is die bevordering van tegnologiese vaardighede deur middel van informasie en kommunikasie tegnologie vir pedagogiese, administratiewe en professionele praktyke van onderwysstudente. Hierdie module stel ICT bekend as ‘n kognitiewe en instruksionele hulpmiddel in onderwys en leer deur die as administratiewe funksie en professionele ontwikkeling.
|
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes en prestasie op die vaardigheidstoets. |
Kontaktyd | 3 tutoriale per jaar, 32 lesings per jaar |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App