Modulekode | GBR 710 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Basiese gesinsintervensie en inleiding tot modelle van gesinsintervensie. Ontginning van vermoëns, sterk punte en hulpbronne van die gesin en in die gemeenskap. Die gesinsterapeut as persoon en die ontwikkeling van die gesinsberader. Etiese perspektiewe op gesinsintervensie en etiese besluitnemingsmodelle. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Opvoedkundige Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App