Modulekode | FCL 401 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | In FCL 401 bestudeer studente die beginsels, praktyke en metodes van onderrig in ‘n generiese pedagogiese sin. In die besonder word algemene instruksionele kennis bekendgestel deur middel van gespreksgedrewe hulpbronne om praktyke te analiseer binne ‘n verskeidenheid van kontekste, met behulp van die nuutste handboeke, gevallestudies (video en geskrewe basis) en besprekings. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes. |
Kontaktyd | 26 tutoriale per jaar, 28 lesings per jaar |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App