Modulekode | ECD 413 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die uitbreiding van studente kennis en begrip van Lewensvaardighede en Sosialewetenskappe (insluitende burgerskap en menseregte) sodat hulle begelei kan word vir die onderrig van beginner kennis in hierdie velde aan jong leerders. Dit addresseer die persoonlike en sosiale welstand van die jong leerder, wat deurslaggewend is tot hulle sosiale, intelektuele, emosionele en fisiese ontwikkeling, sowel as hulle vermoë om toepaslike en gekontekstualiseerde besluite te maak. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes. |
Kontaktyd | 42 lesings per jaar, 3 tutoriale per jaar |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App