| Modulekode | PUB 311 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | *Geslote - vereis departementele keuring. Werwing. 'n Teoretiese inleiding tot die werwingsfase van die boekuitgeeproses. Die proses van manuskripwerwing word binne die kontekste van die Suid-Afrikaanse uitgee-omgewing en die interne omgewing van die uitgewery bestudeer. Onderwerpe wat aangespreek word sluit in: marknavorsing; lysbou; die bestuur van beide die manuskripontwikkeling- en produksiefase; kosteberekening van 'n projek; skedulering en kontrakte. Leerders demonstreer hulle begrip van werwing aan die hand van gevallestudies, rolspel en die ontwikkeling van 'n manuskripvoorstel. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 3 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App