| Modulekode | INY 714 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Inligtingherwinning dek die probleme aangaande die effektiewe berging, toegang en soek van inligting deur individue. Hierdie module stel studente bekend aan die teorie en operasionele vereistes vir inligtingorganisering en -herwinning asook die evaluering van inligtingherwinningstelsels, sowel as inligtingsoekgedrag. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
| Aanbiedingstydperk | Sien departementele webwerf |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App