Modulekode | CRH 732 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | In-diepte begrip van die belangrike metaboliese paaie in mikrobes, ‘black box’ modelle vir basiese stoigiometriese beskrywing, metaboliese fluksanalise as basis vir metaboliese of genetiese ingenieurswese, biokinetika van biokataliste en basiese bioreaktorontwerp. |
Modulekrediete | 32.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 32 kontakure per semester |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Chemiese Ingenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App