Modulekode | LCC 728 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die verhouding tussen nasionale letterkundes en die breër streeks- en wêreldletterkunde-raamwerke. “Distant Reading”. Kosmopolitanisme. Populêre letterkunde en topverkopers. Benaderings tot ’n verskeidenheid van literature (en kulture) in vertaling. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App