Modulekode | JGL 311 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die module fokus op die praktiese toepassing van die teorie wat verwerf is in die tweede jaar geletterdheidspraktyke module (JGL 200). In hierdie module word die lees en skryf vaardighede van grade 1-3 leerders in hulle huistaalonderrig.
|
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App