Modulekode | MKS 400 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote - vereis depattementele goedkeuring Navorsingsmetodologie en die skryf van 'n skripsie oor 'n musiekonderwerp van 10 000 tot 11 000 woorde. In die geval van MEI 403 (Uitvoering) is die lengte 7 000 tot 8 000 woorde |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Musiek |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App