E-pos ons

FAQ

Tuks Bophelong

Tuks Bophelong

Hatfield Studios

Hatfield Studios

Hatfield Studios

Hatfield Studios

Studenteverblyf aan UP

Tuks gaan nie net oor studeer nie, dit is 'n leefstyl. Hier gaan jy 'n fyn balans tussen leef, leer en speel vind wat vir die res van jou lewe by jou gaan bly. Mense wat Tuks kies, word deel van die Innovasiegenerasie – 'n generasie wat 'n verskil sal maak, vandag en môre. Wat is die opsies?

Jy kan kies om by die huis te bly, 'n woonstel te huur, in 'n kommune te bly of privaat verblyf te soek. Klik hier vir meer inligting oor privaat akkommodasie. Jy kan ook kies om in 'n koshuis te bly. Hierdie bladsy sal jou 'n oorsig gee van koshuislewe en 'n goeie idee gee waarna jy moet kyk waneer jy die keuse maak.


Deel hierdie blad