E-pos ons

FAQ
Bemarking neem 'n dag om te leer, maar dit neem 'n leeftyd om te bemeester.
— Philip Kotler

Departement Bemarkingsbestuur

Die Departement Bemarkingsbestuur word wyd beskou, beide in Suid-Afrika en internasionaal, as ‘n sentrum van uitnemendheid wat bemarkingspraktisyns en skoliere van die hoogste kwaliteit oplewer. Om in hierdie Departement te studeer behels meer as slegs die voltooi van ‘n akademiese kwalifikasie – dit is ‘n vormende proses van persoonlike groei en ontwikkeling. Ons studente se bekwaamhede sal nie net verhoog en ontwikkel tydens hul studies nie, maar die ondervinding sal ook ‘n impak en positiewe invloed op die totale leerondervinding van die individu hê. 


Vind meer uit

Hoekom Bemarking studeer?
Graad Programme
Navorsing in Bemarking
Deel hierdie blad